Durbanville
Kom luister na ‘n insigeweende gesprek oor die wonder van voorlees by die heel eerste Bazoo Boekklub,
Hierdie geleentheid is gemik op ouers, grootouers en oppassers van kleuters (3-6jariges). Aanbieding in Afrikaans.
Wat om te verwag:
• Die WONDER VAN VOORLEES: in gesprek met
Tessa Arendse (lees- & geletterdheidspesialis)
• Bazoo ’Goodie Bag’
• Pryse!
• Kunsuitstalling
• @storyhare_books uitstalling
• Opwip-kinderboekwinkel met groot winskopies op
die dag en ‘n keur van nuwe titels vir Kerskouse…
• Fynproe: Fynbostee & fyngebak uit Fynbosbuurt
Lekker om te weet:
Kaartjies is R345 pp. Bespreek jou plek via WhatsApp by 074 1930 979 of stuur ‘n e-pos aan renie@bazoo.co.za